Wes-Boland Eisteddfod
Vir meer as 16 jaar bevorder Wes-Boland Eistedfod kultuur aan die Weskus om alle talente die geleentheid te gee om hul vernuf te vertoon. Skole en privaat organisasies kan by die liggaam affilieer. Ons is 'n nie-winsgewende organisasie.
The following areas such as singing, music, dancing, drama, poetry, art and literature skills are already accommodated. New areas are welcome to enhance our already vast curriculum. We tender for beginners to advance students.
Die geografiese gebied wat gedek word strek vanaf Atlantis in die suide, Vredendal in die noorde, Riebeeck Kasteel in die ooste tot by St.Helenabaai in die weste.
Almal is welkom.
Alle tale word verwelkom.
Alle kultuur groepe word geakkomodeer.
Nuus
Deelnemerstrokies
Alle deelnemers moet 'n deelnemerstrokie inhandig met deelname
Deelnemerstrokies hier beskikbaar » ![]()
Koor & musiek stukke
Versoek koor en musiek stukke deur 'n e-pos te stuur na musiek@wbeisteddfod.co.za
Borge
Hierdie webtuiste is geborg en word onderhou deur:
Stuur asb. enige voorstellings na enquiries@redhog.co.za
